Produkte

  • Lapas
Oprigting van nuwe Lapa's

Herstel en instandhouding (kam) van reeds bestaande lapas

Herbedekking

Toebou van Lapa's

  • Grasdakke

Oprigting van nuwe Dakke

Herstel en instandhouding (kam) van reeds bestaande Dakke

Herbedekking

  • Harvey-Thatch

Een van ons opwindende produkte wat vele voordele inhou, bv: Lae instandhouding, Verminderde risiko van brandgevaar, Nie nodig vir weerligafleier.

  • Heinings

Splitpole heinings

Ballustrades

  • Jungle gyms

Verskeie pakkette beskikbaar

GRATIS KWOTASIES

 

"Die Fondament is JESUS CHRISTUS" (1 Kor 3:11)