Maatskappy Profiel

Ons is 'n familiebesigheid wie se fondasie op Jesus Christus gebou is, en juis daarom streef ons om eerlike diens van hoogstaande gehalte aan al ons kliente te verskaf.

Ons is verder lid van die Dekkersvereniging van Suid-Afrika, wat behels dat ons aan alle SABS strukturele vereistes moet voldoen ten opsigte van lapa's, grasdakke.

Ons is op hoogte van alle nuwe verwikkelinge op die mark en geen behoefte is ooit te klein of te groot om ons kliënte gelukkig te hou nie.

Die standaard van afwerking op ons produkte is vir ons baie belangrik, aangesien produk, diens en naverkoopdiens die enigste is wat ons onderskei in hierdie bedryf was so vinnig groei.

 

"Die Fondament is JESUS CHRISTUS" (1 Kor 3:11)